Mev Jacoba Fourie bly in Woonstel 1 in Park. Sy vertel my toe hoe gelukkig sy is om hier te woon.
Die mense is so vriendelik hulle groet almal. Haar man is sedert 10 Mei 2019 hier in die siekeboeg.
Sy kuier twee keer per dag, en hou hom so geselskap. Sy is ingenome met die vriendelikheid ook hier in die siekeboeg. Sy se sy sal enige mens aanbeveel om hierheen te kom!
Is dit nie pragtig nie?
Irmgard Rencken