Die von Ascheradens

Hans Achim Wilhelm Alexander Funcken Schoultz von Ascheraden, alles Achim se name, en Sylvia kom in 2005 van Namibia na St Johannis Gardens toe Achim aftree. In 2013 verloor Achim alle gevoel in sy voete en daar word vasgestel dat hy laminektomi dekompression benodig Na ‘n operasie en 21 dae in die hospitaal en 18 dae in ‘n rehabelitasie eenheid en min vordering, besluit Sylvia en haar dogter om Achim na die siekeboeg in die St. Johannis Heim, te bring. Hier met die liefdevolle versorging het hy stadig maar seker weer mens geword en na 51 dae kon hy huis toe kom.

2015616

Sr. Walloughby help Achim

Sylvia help Achim om weer te loop.

Sylvia help Achim om weer te loop.

Sylvia het een groot danklied vir die Heim: Unsere Pflegestation St Johannis Heim ist eine OASE zum Ausruhen, Leben, Mutmachen und Gesundwerden!

Danke, dass es Euch gibt! Achim und Sylvia von Ascheraden

Terug by die huis met Jessica, Achim kan nou staan sonder enige hulp.

Achim en Sylvia het ‘n lang stryd gehad en is dankbaar vir al die gebede, liefde en hulp van die geliefdes en die gemeenskap.