St. Johannis Park – ‘n Geheimsinnige, ontwykende kunstenaar in ons midde!

Daar is ‘n huis in Park waarin elke vertrek (ja, selfs die badkamer!) versier is met die pragtigste skilderye. Maar die kunstenaar is baie beskeie en wil nie op ‘n foto saam met haar skilderye verskyn nie.