Professor Roelof en mev Susan Menkveld sal DV op

05.07.2019

hulle 50 jarige huweliksherdenking vier.

Dit was ‘n besondere troue aangesien Susan se suster Bettie en haar man Dr Johan Hough saam met ons op 05 Julie 1969 deur Susan se pa en oupa op Lambertsbaai in die huwelik bevestig is.